Graad 5 CAPS Wiskunde Werkkaarte vir lengte

In graad 5, werk leerders met dieselfde eenhede van lengte waarmee hulle in graad 4 gewerk het. Hulle werk ook met dieselfde meetinstrumente. Maak seker dat die leerders weet watter eenhede en instrumente gepas is vir die meting van verskeie lengtes, hoogtes en afstande. Ons het lengte Werkkaarte vir julle voorberei…

Meet die lengte van elke gekleurde deelGet the resources